Solaris (bedryfstelsel)

Solaris

'n Solaris werkskerm.
Webwerf:www.sun.com/software/solaris
Maatskappy/
ontwikkelaar:
SUN Microsystems
Bedryfstelsel-familie:Unix
Jongste stabiele uitgawe:10 / 31 Januarie 2005
Platforms wat ondersteun word:X86 en SPARC

Solaris (of SunOS) is 'n Unix bedryfstelsel wat deur SUN Microsystems ontwikkel en versprei word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in